Gryskopmeeu
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Larus cirrocephalus)
Gryskopmeeu | |
---|---|
'n Gryskopmeeu in Senegal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Charadriiformes |
Familie: | Laridae |
Genus: | Chroicocephalus |
Spesie: | C. cirrocephalus
|
Binomiale naam | |
Chroicocephalus cirrocephalus | |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
Larus cirrocephalus |
Die Gryskopmeeu (Chroicocephalus cirrocephalus) is 'n seevoël wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die voël het 'n grys kop en die oë is bleek, gelerig met 'n rooi rand.
Habitat en gewoontes
[wysig | wysig bron]Die gryskopmeeu vang kos langs die hele kuslyn en broei op eilande. Die voël is raserig en kom in groepe voor. Hulle leef van afval, oorblyfsels en dooie vis, jag insekte, skaaldiere, eiers en jong voëls. Die voëls is erg lastig by hengelplekke en het al 'n been verloor soos hulle om vissermanne saamdrom.
Subspesie
[wysig | wysig bron]- C. c. cirrocephalus – Suid-Amerika
- C. c. poliocephalus – Afrika
Galery
[wysig | wysig bron]-
Te ISimangaliso, KZN
-
Te Marievale, Gauteng
-
Legsel
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2004). Larus cirrocephalus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 5 Mei 2006. Databasis inskrywing gee kort redes hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.
Bron
[wysig | wysig bron]- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0