Mahathir Mohamad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mahathir Mohamad 2007.jpg

Mahathir bin Mohamad (Jawi: محاضر بن محمد‎; IPA: [maˈhaðɪr bɪn moˈhamad]; gebore op 10 Julie 1925) is 'n Maleisiese politikus wat tans dien as die eerste minister van Maleisië. Hy is in 1981 as premier aangestel, in 2003 afgetree en in 2018 na die kantoor teruggekeer.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]