Mangaan(II)hidroksied
Algemeen | |
---|---|
Naam | Mangaan(II)hidroksied |
Chemiese formule | Ni(OH)2 |
Molêre massa | 88,95 [g/mol] [1] |
CAS-nommer | 12626-88-9[1] |
Voorkoms | wit poeier[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=333(1)pm; c=470(2)pm [2] |
Ruimtegroep | P3m1 |
Nommer | 164 |
Strukturbericht | C6 |
Smeltpunt | 1945 °C [1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 3,3 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Ksp | 5,61 x 10-12[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Mangaan(II)hidroksied is 'n basis van mangaan in sy 2+ oksidasietoestand met formule Mn(OH)2.
Dit kom in die natuur voor as die mineraal pyrochroïet.[2]
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Mn(OH)2 kristalliseer in die gelaagde trigonale kadmiumjodied-struktuur (oftewel die brusiet-stuktuur)[2] wat die C6-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.
Chemiese eienskappe
[wysig | wysig bron]Mangaan(II)hidroksied vorm as 'n neerslag wanneer aan 'n oplossing van Mn2+-soute soos mangaan(II)chloried 'n basis soos ammoniak bygevoeg word:
Die neerslag verkry deur oksidasie van mangaan tot 'n hoër oksidasietoestand spoedig 'n donker kleur wanneer dit aan die lug se suurstof blootgestel word.[4]
Mangaan(II)hidroksied kan elektrochemies in twee stappe geoksideer word:
en:
(Die standaardpotensiale is teen Hg/HgO in 1M KOH)
Die reaksie veroorsaak aanvanklik uitsetting van die C6-rooster. Later word 'n ander struktuur gevorm. MnOOH kan nie geïsoleer word nie.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "Manganese Hydroxide". American elements.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 "Pyrochroite". Mindat 3317.
- ↑ "Ksp list". solubilityof things.
- ↑ Olie, J.; Jonker, W. P. A. (1904). Handleiding bij de practische oefeningen in de qualitatieve analytische scheikunde.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Bauer, J., Buss, D.H. and Glemser, O. (1985). "The Electrochemical Behaviour of Manganese(II)-Hydroxide and Manganese(II)-Hydroxide/Aluminum Hydroxide". Berichte der Bunsengesellschaft für physikalische Chemie,. 89: 1070–1074. doi:10.1002/bbpc.19850891011.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (link) AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)