Mariah Carey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mariah Carey
Mariah Carey 2 by David Shankbone.jpg
Mariah Carey
GeboortenaamMariah Carey
Geboorte27 Maart 1970 (1970-03-27) (48 jaar oud)
Huntington, NY (VSA)
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, model, vervaardiger, aktrise
Genre(s)R&B, pop, hip hop,[1] dans[2]
Tipe stemAlt[3]
Aktiewe jare1988-huidig
EtiketteColumbia, Virgin, Island
Webwerfwww.mariahcarey.com
Portal.svg Musiekportaal

Mariah Carey (gebore 27 Maart 1970) is 'n Amerikaanse solosangeres en aktrise. Sy is bekend vir haar kragtige stem en het in die 1990’s gewild geword, danksy albums soos Mariah Carey en Butterfly.[4]

Lewensloop[wysig | wysig bron]

Carey is op 27 Maart 1970 in Long Island gebore. Haar pa was 'n Afro-Amerikaner van Venezolaanse afkoms en haar ma van Ierse afkoms.

Sy word in 1990 bekend met die vrystelling van "Vision of Love" op haar debuutalbum. Die album het vier treffers in die VSA opgelewer. Daarna het sy 'n reeks kommersieel suksesvolle albums uitgereik.

Sy trou in 2008 met Nick Cannon. Hulle het twee kinders, die tweeling Moroccan en Monroe, maar is weer in 2014 geskei.

Albums[wysig | wysig bron]

  • Mariah Carey (1990)
  • Emotions (1991)
  • Music Box (1993)
  • Merry Christmas (1994)
  • Daydream (1995)
  • Butterfly (1997)
  • Rainbow (1999)
  • Glitter (2001)
  • Charmbracelet (2002)
  • The Emancipation of Mimi (2005)
  • E=MC² (2008)
  • Memoirs of an Imperfect Angel (2009)
  • Merry Christmas II You (2010)
  • Me. I Am Mariah... The Elusive Chanteuse (2014)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Mariah Cary myspace page". 
  2. Ankeny, Jason. "allmusic (Mariah Carey > Overview)". Allmusic. Rovi Corporation. Besoek op 22 Oktober 2009. 
  3. "Vision of Loneliness" Entertainment Weekly. 25 September 2008
  4. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]