Marigot
Voorkoms
Marigot | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Gebied | Saint-Martin |
Koördinate | 18°04′N 63°05′W / 18.067°N 63.083°W |
Stigting | 18de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 21,63 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 6 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 277/vk km |
Tydsone | UTC -4 |
- Somertyd | UTC -4 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Marigot is die hoofstad en enigste stad van die eilandnasie Saint-Martin, 'n Franse oorsese grondgebied in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 6 000 in 2008 gehad en het 'n oppervlakte van 21,63 km².