Port of Spain

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Port of Spain
POS panorama.JPG

Kaart Wapen
Map of Trinidad.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago
 Eiland Trinidad
 Koördinate 10°40′N 61°30′O / 10.667°N 61.500°O / 10.667; 61.500
 Stigting 1560
 Oppervlakte:  
 - Totaal 13,4 km2
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 36 963
 - Bevolkingsdigtheid 4 253,73/vk km
 - Groter metropolitaanse gebied 269 923
 Tydsone UTC -04:00
 Burgemeester Raymond Tim Kee

Port of Spain (ook Port-of-Spain geskryf) is die hoofstad en derde grootste munisipaliteit van Trinidad en Tobago, 'n eilandnasie tussen die Karibiese See in die weste en die Atlantiese Oseaan in die ooste. Die stad is aan die weskus van die eiland Trinidad geleë, die land se grootste eiland. Die stad het in 2011 'n bevolking van 36 963 gehad en 'n oppervlakte van 13,4 km². Na raming beweeg daar daagliks tot 250 000 mense deur die stad.