St. George’s, Grenada
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Grenada |
Eiland | Grenada |
Koördinate | 12°03′N 61°45′W / 12.050°N 61.750°W |
Stigting | 1650 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 33 734 |
- Bevolkingsdigtheid | |
Tydsone | UTC -4 |
Burgemeester |
St. George’s is die hoofstad en grootste stad van Grenada, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die weskus van die eiland Grenada, dié land se grootste eiland, geleë. Die stad het in 2012 'n bevolking van 33 734 gehad. St. George’s is in 1650 deur Franse gestig.
Tydens die Krieketwêreldbeker 2007 is St. George’s se Queen’s Park vir ses wedstryde ingespan.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie St. George’s, Grenada.