in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Suidelike-distriksmunisipaliteit ) is een van die vier distriksmunisipaliteite van die Noordwes . Die setel van die munisipaliteit is in Klerksdorp . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend . Die munisipaliteit se kode is DC40. Dit is vernoem na Kenneth Kaunda , Zambië se eerste president.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende Plaaslike Munisipaliteite :
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
348 676
50.10%
Manlik
347 258
49.90%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
559011
80.33%
Blank
101 034
14.52%
Kleurling
28 322
4.07%
Asiaties
5 105
0.73%
Ander
2 461
0.35%
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
52 714
8.79%
05 - 09
51 847
8.65%
10 - 14
57 243
9.55%
15 - 19
61 062
10.18%
20 - 24
57 261
9.55%
25 - 29
54 606
9.11%
30 - 34
51 489
8.59%
35 - 39
50 094
8.35%
40 - 44
43 850
7.31%
45 - 49
33 471
5.58%
50 - 54
24 755
4.13%
55 - 59
18 666
3.11%
60 - 64
14 690
2.45%
65 - 69
10 532
1.76%
70 - 74
7 770
1.30%
75 - 79
4 823
0.80%
80 - 84
3 003
0.50%
85 - 89
1 166
0.19%
90 - 94
420
0.07%
95 - 99
150
0.03%
100 plus
62
0.01%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .
Bevolking 18 en ouer: 401 692 [66.99% van die totale bevolking]
Totale stemme: 226 396 [37.75% van die totale bevolking]
Stempersentasie: 56.36% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
174 328
77.00%
DA
28 838
12.74%
VF+
6 465
2.86%
ACDP
3 503
1.55%
OD
2 877
1.27%
PAC
2 338
1.03%
UDM
2 095
0.93%
NNP
1 858
0.82%
UCDP
1 670
0.74%
IVP
851
0.38%
Azapo
410
0.18%
NA
247
0.11%
SOPA
171
0.08%
CDP
159
0.07%
EMSA
141
0.06%
UF
116
0.05%
PJC
105
0.05%
TOP
82
0.04%
KISS
54
0.02%
NLP
54
0.02%
MF
34
0.02%
Totaal
226 396
100.00%
Distriksmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite