Matt Hancock
Voorkoms
Matt Hancock | |
Minister van Volksgesondheid en Maatskaplike Werk
| |
Ampstermyn 9 Julie 2018 – 26 Junie 2021 | |
Eerste minister | Theresa May Boris Johnson (sedert 24 Julie 2019) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jeremy Hunt |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Matthew John David Hancock 2 Oktober 1978 Chester, Engeland |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
Matthew John David Hancock (gebore 2 Oktober 1978) is 'n Britse politikus wat tussen Julie 2018 en Junie 2021 die amp van minister van Volksgesondheid en Maatskaplike Werk van die Verenigde Koninkryk beklee het.
Op 26 Junie 2021, nadat 'n buite-egtelike verhouding openbaar is waarin hy die sosiale afstandsriglyne oortree het, het Matt Hancock as gesondheidsekretaris bedank.