Stephen Barclay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Stephen Barclay
Stephen Barclay

Minister van Brexit
Ampsbekleër
Termynaanvang
16 November 2018
Eerste minister Theresa May
Boris Johnson
Voorafgegaan deur Dominic Raab

Persoonlike besonderhede
Gebore Stephen Paul Barclay
3 Mei 1972 (1972-05-03) (47 jaar oud)

Stephen Paul Barclay (gebore 3 Mei 1972) is 'n Britse politikus en sedert 16 November 2018 minister van Brexit van die Verenigde Koninkryk.