Liz Truss

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Elizabeth Truss
Liz Truss

President van die Board of Trade
Minister van handel
Ampsbekleër
Termynaanvang
24 Julie 2019
Eerste minister Boris Johnson
Voorafgegaan deur Liam Fox

Persoonlike besonderhede
Gebore Mary Elizabeth Truss
26 Julie 1975 (1975-07-26) (44 jaar oud)
Politieke party Konserwatiewe Party

Mary Elizabeth Truss (gebore 26 Julie 1975) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Handel van die Verenigde Koninkryk beklee.