Mexicali
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Meksiko |
Deelstaat | Baja California |
Koördinate | 32°40′N 115°28′W / 32.667°N 115.467°W |
Gestig op | 14 Maart 1903 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 9 638,45 vk km |
Hoogte bo seevlak | 3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 936 145 |
- Bevolkingsdigtheid | 9 712/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 155 399 |
Tydsone | PST (UTC -8) |
Somertyd | PDT (UTC -7) |
Klimaat | |
- Tipe | Subtropiese klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 22,1 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 9,5 / 37,2 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 74,5 mm |
Burgemeester | Francisco Padilla |
Amptelike webwerf | mexicali.gob.mx |
Mexicali ([mexiˈkali], Spaans: Ciudad de Mexicali) is die hoofstad en tweede grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Baja California ná Tijuana, die elfde grootste stad van Meksiko en is op 14 Maart 1903 deur Agustín Sanginés gestig. Die stad het 'n bevolking van 936 145 en van 1 155 399 in die metropolitaanse gebied Mexicali/Calexiko in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 9 638,45 km².
Die naam van die stad bestaan uit Mexiko en Californie soos die susterstad Calexiko in Kalifornië in die Verenigde State van Amerika. Mexicali is geleë digby die Coloradorivier naby die skiereiland Neder-Kalifornië aan die grens tot die Amerikaanse deelstaat Kalifornië net oos van San Diego en Tijuana, asook net suidwes van Phoenix, Arizona. Net suidoos mond die Coloradorivier in die Golf van Kalifornië uit.
Hoofstede van Meksiko | ||||
---|---|---|---|---|
|