Guadalajara

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Guadalajara
Plazadeliberacion1.jpg

Kaart Wapen
Location Guadalajara.png
Escudo de Armas de Guadalajara (Jalisco).svg
Vlag
Municipal flag of Guadalajara.PNG
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Flag of Jalisco.svg Jalisco
 Koördinate 20°41′N 103°21′W
 Gestig op 14 Februarie 1542
 Oppervlakte:  
 - Totaal 699 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 536 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 495 182
 - Bevolkingsdigtheid 2 139/vk km
 - Metropolitaanse gebied 4 434 252
 Tydsone CST (UTC -6)
 Somertyd CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 20,9 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 17,1 / 22,0 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1 002,4 mm
 Burgemeester Francisco Ayón López
 Amptelike webwerf guadalajara.gob.mx
Kaart van die metropolitaanse gebied Guadalajara/Zapopan.
Die katedraal van Guadalajara.

Guadalajara ([ɡwɑːdələˈhɑːrə], Spaans: Ciudad de Guadalajara) is die hoofstad en grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Jalisco, die tweede grootste stad van MeksikoMeksikostad en is op 14 Februarie 1542 deur Spanjaarde onder Cristóbal de Oñate as Espíritu Santo (die Heilige Gees) gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 495 182 en van 4 434 252 in die metropolitaanse gebied Guadalajara/Zapopan in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 699 km².

Guadalajara is geleë net suidoostelik van Zapopan, noordwes van Meksikostad en suidwes van León. Die stad staan bekend as Perla del Occidente, die pêrel van die Weste, is 'n belangrike ekonomiese sentrum en knooppunt vir lug- en padvervoer. In 1818 en 1875 is Guadalajara deur swaar aardbewings verwoes en daarna weer opgebou. Die Hospicio Cabañas van Guadalajara is in 1997 deur die UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]


Vlag van Meksiko Hoofstede van Meksiko Wapen van Meksiko
Hoofstede AguascalientesCampecheChetumalChihuahuaChilpancingoColimaCuernavacaCuliacánDurangoGuadalajaraGuanajuatoHermosilloLa PazMéridaMexicaliMonterreyMoreliaOaxacaPachucaPuebla de ZaragozaQuerétaroSaltilloSan Luis PotosíTlaxcalaTepicTolucaTuxtla GutiérrezVictoriaVillahermosaXalapaZacatecas