Mqanduli
Voorkoms
Mqanduli | |
---|---|
Koördinate: 31°49′S 28°45′O / 31.817°S 28.750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | O.R. Tambo |
Munisipaliteit | Koning Sabata Dalindyebo |
Stigting | 1876 |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,88 km2 (3,81 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 647 |
• Digtheid | 268/km2 (690/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 99.1% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 94.7% |
• Engels | 2.5% |
• Gebaretaal | 0.9% |
• Afrikaans | 0.65% |
• Ander | 1.85% |
Poskode (strate) | 5080 |
Poskode (posbusse) | 5080 |
Skakelkode | 047 |
Mqanduli is 'n klein dorpie in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is op die pad tussen Viedgesville en Koffiebaai. Bantu Holomisa is in die dorpie gebore.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorpie is in 1876 gestig. Die dorp se naam beteken 'die vervaardiger van slypstene'. Dit is na aanleiding van 'n plaaslike vakman wie se reputasie as slypsteenmaker ver buite die grense van die distrik getrek het.
Distrik
[wysig | wysig bron]Die distrik is 1 200 km2 groot. Die belangrikste bedryf is skaapboerdery.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mqanduli". Sensus 2011.