Ngqeleni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ngqeleni
Ligging van Ngqeleni op 'n kaart (Oos-Kaap)
Ngqeleni
Ngqeleni
 Ngqeleni se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°40′12″S 29°1′41″O / 31.67000°S 29.02806°O / -31.67000; 29.02806Koördinate: 31°40′12″S 29°1′41″O / 31.67000°S 29.02806°O / -31.67000; 29.02806
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik O.R. Tambo
Munisipaliteit Nyandeni
Oppervlak[1]
 - Dorp 2,28 km²  (0,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 2 629
 - Digtheid 1 153/km² (2 986,3/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.3%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Kleurling 1.6%
 • Swart 97.2%
 • Ander 0.5
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 87.4%
 • Engels 7.0%
 • Gebaretaal 1.6%
 • Noord-Sotho 1.1%
 • Ander 3.0%
Poskode (strate) 5140

Ngqeleni is 'n dorp in O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

'n Nedersetting in Wes-Pondoland, 32 km suidoos van Mthatha en ongeveer 40 km noord-noordwes van Koffiebaai. Die naam is afgelei van die Xhosawoord ngqele menende ‘koue’. Die Coldstream vloei hier naby verby.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ngqeleni". Sensus 2011.
  2. "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 335.