in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap . Die setel van die munisipaliteit is in Mthatha . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend . Die munisipaliteit se kode is DC15.
Kaart van die Oos-Kaap met O.R. Tambo-distrik in groen aangedui.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 sal die munisipaliteit verklein word met Mbizana en Ntabankulu Plaaslike Munisipaliteite wat na die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit oorgedra sal word.[ 1]
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
734,856
53.84%
Manlik
630,088
46.16%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
1 351 789
99.04%
Kleurling
6 434
0.47%
Blank
2 641
0.19%
Asiaties
2 654
0.19%
Ander
1 425
0.10%
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
215 814
12.87%
05 - 09
267 090
15.93%
10 - 14
268 632
16.02%
15 - 19
223 484
13.33%
20 - 24
135 214
8.07%
25 - 29
93 877
5.60%
30 - 34
74 041
4.42%
35 - 39
70 360
4.20%
40 - 44
65 698
3.92%
45 - 49
50 357
3.00%
50 - 54
41 828
2.50%
55 - 59
32 556
1.94%
60 - 64
43 877
2.62%
65 - 69
35 462
2.12%
70 - 74
30 004
1.79%
75 - 79
13 399
0.80%
80 - 84
10 224
0.61%
85 - 89
2 714
0.16%
90 - 94
1 219
0.07%
95 - 99
479
0.03%
100 plus
134
0.01%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .
Bevolking 18 en ouer: 782 012 (46.65% van die totale bevolking]
Totale stemme: 496 206 (29.60% van die totale bevolking]
Stempersentasie: 63.45% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
392 740
79.15%
UDM
91 722
18.48%
ACDP
2 763
0.56%
PAC
2 733
0.55%
DA
1 141
0.23%
SOPA
675
0.14%
UCPD
583
0.12%
IVP
535
0.11%
Azapo
508
0.10%
EMSA
425
0.09%
NNP
381
0.08%
PJC
353
0.07%
VF+
314
0.06%
UF
282
0.06%
OD
259
0.05%
TOP
211
0.04%
NA
158
0.03%
CDP
145
0.03%
NLP
100
0.02%
KISS
90
0.02%
MF
88
0.02%
Totaal
496 206
100.00%
Metropolitaanse Munisipaliteite Distriktsmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite