Ngquza Hill Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | O.R. Tambo | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC153 | ||
Burgemeester | Jongintaba Mdingi | ||
Hoofstad | Flagstaff | ||
Grootste tale | Xhosa, Engels | ||
Area | 2 477 km² | ||
Bevolking | 278,481(2011) |
Die Ngquza Hill Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Qaukeni Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit:
- Flagstaff (setel)
- Lusikisiki