Naltsjik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Naltsjik
Нальчик
Налшык
Die Sosroeko-toring in Naltsjik
Die Sosroeko-toring in Naltsjik
Vlag van Naltsjik
Vlag
Wapen van Naltsjik
Wapen
Die ligging van Kabardino-Balkarië in Rusland
Die ligging van Kabardino-Balkarië in Rusland
Ligging van Naltsjik op 'n kaart (Kabardino-Balkarië)
Naltsjik
Naltsjik
Die ligging van Naltsjik in Kabardino-Balkarië
Koördinate: 43°29′N 43°37′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Kabardino-Balkarië
Stigting 1724
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Zalimgeri Chagasof
Oppervlak
 - Stad 150 km²  (57,9 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 240 095
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://na.adm-kbr.ru/

Naltsjik (Russies: На́льчик; Kabardies: Налшык; Karatsjai-Balkaries: Нальчик) is die hoofstad van die Republiek van Kabardino-Balkarië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die voetheuwels van die Kaukasusgebergte geleë, sowat 100 km noordwes van Beslan (in die Republiek van Noord-Ossetië-Alanië). Die bevolking in 2010 was 240 095.

Eksterne skakels[wysig]