Nardouw-luisiesbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nardouw-luisiesbos
Nasionale nommer: 85.1
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie: L. praemorsum
Binomiale naam
Leucospermum praemorsum
(Meisn.) E.Phillips

Die Nardouw-luisiesbos (Leucospermum praemorsum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Bokkeveld, Gifberg en Nardouwberg van Lokenberg tot by Wupperthal. Die struik word tot 5 m groot en dra blomme van Julie tot Desember.

In Engels staan dit as die Nardouw fountain pincushion bekend. Die struik se nasionale boomnommer is 85.1[1].

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]