Navi Mumbai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Navi Mumbai

नवी मुंबई
Stad
Die sakedistrik Nerul in Navi Mumbai.
Die sakedistrik Nerul in Navi Mumbai.
Navi Mumbai is in Indië
Navi Mumbai
Navi Mumbai
Ligging in Indië
Koördinate: 19°02′00″N 73°02′00″O / 19.03333°N 73.03333°O / 19.03333; 73.03333Koördinate: 19°02′00″N 73°02′00″O / 19.03333°N 73.03333°O / 19.03333; 73.03333
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatMaharashtra
DistrikMumbai
Stigting1972
Bevolking
 • Totaal1 111 000
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
400 706
Webwerfnmmt.in

Navi Mumbai (Marathi: नवी मुंबई Navī Mumbaī, Afrikaans: "Nieu-Mumbai"; tot 1995 "Nieu-Bombaai") is 'n beplande satellietstad van Mumbai in die Indiese deelstaat Maharashtra met 'n bevolking van 1 111 000 in 2011. Die stad is in 1972 gestig en is tans die grootste voorafbeplande stad ter wêreld. Navi Mumbai is aan die Arabiese See en oos van Mumbai geleë.