Ngotshe-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ngotshe-broodboom
Nasionale nommer: 14.5 [1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. aemulans
Binomiale naam
Encephalartos aemulans
Vorster

Die Ngotshe-broodboom (Encephalartos aemulans) is 'n rare spesie van die genus Encephalartos, dit kom slegs op een berg naby Vryheid, KwaZulu-Natal voor. In Engels staan die broodboom as die Ngotshe cycad bekend.

Die boom word tot 1,5 m hoog en die stam word tot 350 mm in omtrek. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 14.5.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]