Nieu-Seelandse dollar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die mees gebruikte geldeenhede by waarde
Geldeenheid-verspreiding van globale buitelandse valutamarkte omset[1][2]
Rang Geldeenheid Simbool
(ISO 4217)
 % daaglikse aan-
deel (Des. 2015)
1 Vlag van Verenigde StateAmerikaanse dollar USD ($) 87,0%
2 Vlag van EuropaEuro EUR (€) 33,4%
3 Vlag van JapanJapannese Jen JPY (¥) 23,0%
4 Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling GBP (£) 11,8%
5 Vlag van SwitserlandSwitserse frank CHF (CHF) 8,6%
6 Vlag van KanadaKanadese dollar CAD ($) 5,2%
7 Vlag van AustraliëAustraliese dollar AUD ($) 4,6%
8 Vlag van MeksikoMeksikaanse peso MXN ($) 2,5%
9 Vlag van Volksrepubliek van SjinaSjinese juan CNY (¥) 2,2%
10 Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seelandse dollar NZD ($) 2,0%
11 Vlag van SwedeSweedse kroon SEK (kr) 1,8%
12 Vlag van RuslandRussiese roebel RUB (₽) 1,6%
13 Vlag van HongkongHongkong-dollar HKD ($) 1,4%
14 Vlag van Noorweë Noorse kroon NOK (kr) 1,4%
15 Vlag van SingapoerSingapoer-dollar SGD ($) 1,4%
16 Vlag van TurkyeTurkse lira TRY (₺) 1,3%
17 Vlag van Suid-Korea Suid-Koreaanse won KRW (₩) 1,2%
18 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse Rand ZAR (R) 1,1%
19 Vlag van Brasilië Brasiliaanse real BRL ($) 1,1%
20 Vlag van Indië Indiese roepee INR (₹) 1,0%
Ander 6,3%
Totaal[n 1] 200%

Die Nieu-Seelandse dollar (Engels: New Zealand dollar, Māori Tāra o Aotearoa; kode NZD en NZ$) is sedert 1967 die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande (saam met die Cookeilande-Dollar) en die Pitcairneilande. Tussen 1840 en 1967 was die Nieu-Seelandse pond die die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande.

Notas[wysig | wysig bron]

  1. Die totale bedrag is 200% want elke geldeenheid handel behels altyd 'n geldeenheid paar.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) World’s Most Traded Currencies By Value 2012”. investopedia.com. URL besoek op 10 Junie 2013.
  2. (en) Report on global foreign exchange market activity in 2013”. (PDF) Triennial Central Bank Survey. Bank for International Settlements: April 2013. URL besoek op 22 Oktober 2013.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]