Tokelau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tokelau
Flag of Tokelau.svg Symbol of Tokelau.svg
(Vlag van Tokelau) (Wapen van Tokelau)
Nasionale leuse: Tokelau mo te Atua
Tokelau for the Almighty
Ligging van Tokelau in die Stille Oseaan
Ligging van Tokelau in die Stille Oseaan
Kaart van Tokelau
Kaart van Tokelau
Amptelike tale Engels, Tokelauies
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Eerste Minister Foua Toloa
Oppervlakte
 - Totaal
10 vk km
Bevolking
 - Totaal (2011)
 - Bevolkingsdigtheid
1 384
115/vk km
Geldeenheid Nieu-Seelandse dollar (NZ$) (NZD)
Tydsone UTC+14
Volkslied God Save the Queen
Vlag van Tokelau van 1989
Kaart van Tokelau

Tokelau is 'n groep van drie eilande in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die argipel is 'n afhanklike gebied onder Nieu-Seelandse beheer. Die drie eilande het 'n totale oppervlak van 10 vierkante kilometer met 'n bevolking van 1 384 mense. Tokelau lê in die ooste van die Tuvalu, in die suide van Kiribati, in die weste van die Cookeilande en in die noorde van Samoa en van Amerikaans-Samoa. Die eiland het geen amptelike hoofstad nie en al drie eilande het sy eie hoofstad.

Atoll Koördinate Oppervlakte
km²
Lagoon
km²
Bevolking
(2006)
Atafu 08°33′06″S 172°30′03″W  (Atafu) 3,5 17 524
Nukunonu 09°10′06″S 171°48′35″W  (Nukunonu) 4,7 98 426
Fakaofo 09°21′55″S 171°12′54″W  (Fakaofo) 4,0 50 483
Tokelau 08°57′56″S 171°51′26″W  (Tokelau) 12,2 165 1433


Vlag van Nieu-Seeland Koninkryk van Nieu-Seeland (Realm of New Zealand) Wapen van Nieu-Seeland
CookeilandeNieu-SeelandNiueRoss-AfhanklikheidTokelau


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika