Noord-Yorkshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Noord-Yorkshire
North-Yorkshire-Flag.jpg
Vlag
Coat of arms of North Yorkshire County Council.png
Wapen
North Yorkshire UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Noord-Yorkshire
Hoofstad Northallerton
Oppervlakte 8 654 km²
Bevolking 1 072 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid 125 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Noord-Yorkshire
Administratiewe setel Northallerton
ISO 3166-2: GB-NYK
Oppervlakte 8 038 km²
Bevolking 601 200 (2011)
Bevolkingsdigtheid 74,8 inw./km²
Webtuiste www.northyorks.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
North Yorkshire numbered districts.svg
  1. Selby
  2. Harrogate
  3. Craven
  4. Richmondshire
  5. Hambleton
  6. Ryedale
  7. Scarborough
  8. York
  9. Redcar and Cleveland
  10. Middlesbrough
  11. Stockton-on-Tees

Noord-Yorkshire (Engels: North Yorkshire; uitgespreek /ˈjɔːkʃə/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Harrogate, Northallerton en Scarborough. Noord-Yorkshire het 'n bevolking van 1 072 600 in 2011 gehad en is dus die 16de grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]