Derbyshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Derbyshire
Derbyshire flag.svg
Vlag
Coats of arms of None.svg
Wapen
Derbyshire UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Derbyshire
Hoofstad Matlock
Oppervlakte 2 625 km²
Bevolking 1 019 500 (2011)
Bevolkingsdigtheid 388 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Derbyshire
Administratiewe setel Matlock
ISO 3166-2: GB-DBY
Oppervlakte 2 547 km²
Bevolking 770 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid 303 inw./km²
Webtuiste www.derbyshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
Derbyshire numbered districts.svg
  1. High Peak
  2. Derbyshire Dales
  3. Suid-Derbyshire
  4. Erewash
  5. Amber Valley
  6. Noordoos-Derbyshire
  7. Chesterfield
  8. Bolsover
  9. Derby

Derbyshire (uitgespreek /ˈdɑrbɪʃər/ of /ˈdɑrbɪʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Groter Manchester, Wes-Yorkshire, Suid-Yorkshire, Nottinghamshire, Leicestershire, Staffordshire en Cheshire. Derbyshire het 'n bevolking van sowat 1 019 500 in 2011 gehad en is dus die 20ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]