Wes-Midlands

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wes-Midlands
Flag of the West Midlands County.svg
Vlag
Coats of arms of None.svg
Wapen
West Midlands UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Wes-Midlands
Oppervlakte 902 km2
Bevolking 2 738 100 (2011)
Bevolkingsdigtheid 3 039 inw./km2
Distrikte en Unitêre owerhede
West Midlands numbered districts.svg
  1. Wolverhampton
  2. Dudley
  3. Walsall
  4. Sandwell
  5. Birmingham
  6. Solihull
  7. Coventry

Die Wes-Midlands (Engels: West Midlands) is 'n Metropolitaanse graafskap in Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit die stede Birmingham, Coventry en Wolverhampton in. Die Wes-Midlands het 'n bevolking van 2 738 100 in 2011 gehad.