Orjol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Orjol
Орёл
Oryol collage.png
Vlag van Orjol
Vlag
Wapen van Orjol
Wapen
Ligging van Orjol-oblast in Rusland
Ligging van Orjol-oblast in Rusland
Ligging van Orjol op 'n kaart (Orjol-oblast)
Orjol
Orjol
Ligging van die stad Orjol in Orjol-oblast
Koördinate: 52°58′N 36°04′O / 52.967°N 36.067°O / 52.967; 36.067Koördinate: 52°58′N 36°04′O / 52.967°N 36.067°O / 52.967; 36.067
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Orjol-oblast
Stigting 1566
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Vasilii Novikov
Oppervlak
 - Stad 121,21 km²  (46,8 vk m)
Hoogte 190 m (623 vt)
Bevolking (2019)
 - Stad 311 625
Tydsone UTC+03:00 (UTC)
Webwerf: http://www.orel-adm.ru/

Orjol (Russies: Орёл) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Orjol-oblast. Dit is aan die Oka-rivier geleë, sowat 368 km suidsuidwes van Moskou. Die bevolking in 2019 was 311 625.

Geografie[wysig | wysig bron]

Klimaat[wysig | wysig bron]

Die klimaat is gematig kontinentaal; die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 5,6 °C, die gemiddelde jaarlikse reënval 659 millimeter. Die somers in oblast is warm en sonnig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]