Peter Carey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Peter Carey
Geboortenaam Peter Philip Carey
Gebore 7 Mei 1943
Bacchus Marsh, Victoria, Australië
Nasionaliteit Vlag van Australië Australië
Beroep Romanskrywer
Bekend vir Oscar and Lucinda (1998)
True History of the Kelly Gang (2000)
Eerbewyse Booker-prys 1988, 2001

Peter Philip Carey (gebore 7 Mei 1943) is 'n Australiese romanskrywer en tweemalige wenner van die Booker-prys. Hy het sy eerste Booker-prys in 1988 gewen vir Oscar and Lucinda, en sy tweede Booker-prys in 2001 gewen vir True History of the Kelly Gang. Sedert 1990 woon Carey in New York waar hy 'n kursus in kreatiewe skryfwerk by New York Universiteit se Hunter College bestuur.