Phuket Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Phuket Internasionale Lughawe
Aerial view phuket international airport.jpg
IATA: HKTICAO: VTSP
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Airports of Thailand (A.O.T.)
Bedien Vlag van Thailand Phuket, Thailand
Ligging 222 Tambon Mai Khao, Amphoe Thalang, Phuket, Thailand
Spil vir Thai AirAsia
Hoogte bo seevlak 82 vt / m
Webtuiste phuketairportthai.com
Landkaart
HKT is geleë in Thailand
HKT
Ligging van Phuket Lughawe in Thailand
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
09/27 3 000 9 843 Teer
Statistieke (2013)
Passasiers 11 342 491
Lugbewegings 70 198
Bronne: Lughawe,[1] A.O.T.[2]

Phuket Internasionale Lughawe (Thai: ท่าอากาศยาน ภูเก็ต) (IATA-kode: HKT, ICAO: VTSP) is 'n lughawe wat die Phuket Provinsie van Thailand bedien. Dit is geleë in die noorde van Phuket-eiland, 32 kilometer vanaf die middelpunt van Phuket-stad.

Die lughawe speel 'n belangrike rol in Thailand se toerismebedryf, omrede Phuket-eiland 'n gewilde vakansiebestemming is. Dit is die derde besigste lughawe in Thailand in terme van die passasiers, na Suvarnabhumi Internasionale Lughawe en Don Mueang Internasionale Lughawe in die Bangkokse metropolitaanse gebied. Die lughawe het 'n rekord 11.3 miljoen passasiersaankomste en -vertrekke hanteer in 2013, 'n styging van 18.8 persent bo 2012.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Phuket International Airport
  2. "AOT Investors Site". Verkry op 13 Januarie 2012. 
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.