Pierre Mauroy
Voorkoms
Pierre Mauroy | |
Eerste Minister van Frankryk
| |
Ampstermyn 21 Mei 1981 – 17 Julie 1984 | |
President | François Mitterrand |
---|---|
Voorafgegaan deur | Raymond Barre |
Opgevolg deur | Laurent Fabius |
President van die Sosialistiese Internasionaal
| |
Ampstermyn 17 September 1992 – 10 November 1999 | |
Voorafgegaan deur | Willy Brandt |
Opgevolg deur | António Guterres |
Eerste Sekretaris van die Sosialistiese Party
| |
Ampstermyn 14 Mei 1988 – 9 Januarie 1992 | |
Voorafgegaan deur | Lionel Jospin |
Opgevolg deur | Laurent Fabius |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 Julie 1928 Cartignies, Nord, Frankryk |
Sterf | 7 Junie 2013 Clamart, Hauts-de-Seine, Frankryk |
Pierre Mauroy (gebore 5 Julie 1928 – oorlede 7 Junie 2013) was 'n Franse sosialistiese politikus. Vanaf 21 Mei 1981 tot 17 Julie 1984 was hy die Eerste Minister van Frankryk.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pierre Mauroy.
Voorafgegaan deur Raymond Barre |
Eerste Minister van Frankryk 21 Mei 1981 - 17 Julie 1984 |
Opgevolg deur Laurent Fabius |