François Mitterrand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
François Mitterrand
François Mitterrand

Ampstermyn
21 Mei 1981 – 17 Mei 1995
Eerste minister Pierre Mauroy
Laurent Fabius
Jacques Chirac
Michel Rocard
Édith Cresson
Pierre Bérégovoy
Édouard Balladur
Voorafgegaan deur Valéry Giscard d'Estaing
Opgevolg deur Jacques Chirac

Mede-Prins van Andorra
Ampstermyn
21 Mei 1981 – 17 Mei 1995
Eerste minister Òscar Ribas Reig
Josep Pintat-Solans
Òscar Ribas Reig
Marc Forné Molné
Voorafgegaan deur Valéry Giscard d'Estaing
Opgevolg deur Jacques Chirac

Eerste Sekretaris van die Sosialistiese Party
Ampstermyn
16 Junie 1971 – 24 Januarie 1981
Voorafgegaan deur Alain Savary
Opgevolg deur Lionel Jospin

Minister van Justisie
Ampstermyn
31 Januarie 1956 – 12 Junie 1957
President René Coty
Eerste minister Guy Mollet
Voorafgegaan deur Robert Schuman
Opgevolg deur Edouard Corniglion-Molinier

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
19 Junie 1954 – 23 Februarie 1955
President René Coty
Eerste minister Pierre Mendès-France
Voorafgegaan deur Léon Martinaud-Deplat
Opgevolg deur Maurice Bourgès-Maunoury

Afgevaardigde Minister vir die Raad van Europa
Ampstermyn
28 Junie 1953 – 4 September 1953
President Vincent Auriol
Eerste minister Joseph Laniel
Voorafgegaan deur Pierre Pflimlin (1952)
Opgevolg deur Edgar Faure (1958)

Staatsminister
Ampstermyn
20 Januarie 1952 – 28 Februarie 1952
President Vincent Auriol
Eerste minister Edgar Faure

Minister van die Franse oorsese gebiede
Ampstermyn
12 Julie 1950 – 15 Augustus 1951
President Vincent Auriol
Eerste minister René Pleven
Henri Queuille
Voorafgegaan deur Paul Coste-Floret
Opgevolg deur Louis Jacquinot

Minister van Veterane en Oorlogslagoffers
Ampstermyn
24 November 1947 – 19 Julie 1948
President Vincent Auriol
Eerste minister Robert Schuman
Voorafgegaan deur Daniel Mayer
Opgevolg deur André Maroselli
Ampstermyn
22 Januarie 1947 – 21 Oktober 1947
President Vincent Auriol
Eerste minister Robert Schuman
Voorafgegaan deur Max Lejeune
Opgevolg deur Daniel Mayer

Senator van Nièvre
Ampstermyn
26 April 1959 – 13 Desember 1962
Voorafgegaan deur Jean Doussot
Opgevolg deur Daniel Benoîst

Persoonlike besonderhede
Geboorte 26 Oktober 1916
Jarnac, Frankryk
Sterfte 8 Januarie 1996
Parys, Frankryk
Politieke party Demokratiese en Sosialistiese Unie van die Weerstand (tot 1964)
Konvensie van die Republikeinse Instansies (1964–1971)
Sosialistiese Party (1971–1996)
Eggenoot/eggenote Danielle Gouze (1944–1996)
Kind(ers) 4
Alma mater Universiteit van Parys
Free School of Political Studies
Religie Geen (Agnostisisme)
vroeër Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening François Mitterrand Signature.svg

François Mitterrand (26 Oktober 19168 Januarie 1996) was 'n Franse sosialistiese staatsman wat die amp van staatspresident van die Franse Republiek en ex officio Mede-Prinse van Andorra (1981–1995) beklee het.