Platorand-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Platorand-broodboom
Nasionale nommer: 3.3
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. brevifoliolatus
Binomiale naam
Encephalartos brevifoliolatus
Vorster

Die Platorand-broodboom (Encephalartos brevifoliolatus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom het uitgesterf in sy natuurlike habitat, dit het voorgekom naby die Blyderivierspoort-natuurreservaat. Die word nou slegs in privaatversamelings gevind.

Die plant se nasionale nommer is 3.3.[1] In Engels staan die broodboom as die Escarpment cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]