Potbergkatstert
Voorkoms
Potbergkatstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. potbergensis
|
Binomiale naam | |
Bulbinella potbergensis P.L.Perry, (1999)
|
Die Potbergkatstert (Bulbinella potbergensis) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die struik is endemies aan die Wes-Kaap waar twee subpopulasies noord van die Potberg voorkom in 'n voorkomsgebied van slegs 10 km². Die plant het reeds habitat afgestaan aan volstruis-boerdery en indringerplante is ook 'n bedreiging.