Potsdam, Oos-Kaap
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Potsdam (Suid-Afrika))
Potsdam | |
---|---|
Koördinate: 32°54′0″S 27°54′0″O / 32.90000°S 27.90000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,14 km2 (1,60 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 649 |
• Digtheid | 1 364/km2 (3 530/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 99.3% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 96.7% |
• Engels | 1.5% |
• Ander | 1.8% |
Poskode (strate) | 7441 |
Poskode (posbusse) | 7441 |
Skakelkode | 040 |
Potsdam is 'n dorp in die Oos-Kaapse munisipaliteit Buffalo City (wat onder meer Oos-Londen en King William's Town insluit). Die dorp, wat halfpad tussen Oos-Londen en King William's Town en naby die N2-snelweg geleë is, is na die Duitse garnisoenstad Potsdam (tans die hoofstad van die deelstaat Brandenburg) genoem.
Hoër onderwys
[wysig | wysig bron]Die hoofkampus van die Grens-technikon was geleë in Potsdam.[2] In 2005 het dié technikon, die Technikon Oos-Kaap en die Universiteit van Transkei saamgesmelt om die Walter Sisulu-universiteit te vorm.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Potsdam". Sensus 2011.
- ↑ "Grens-technikon" (html) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2013. Besoek op 7 September 2013.