Rooiborssuikervoël
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Promerops gurneyi)
Rooiborssuikervoël | |
---|---|
By die Cavern-oord, KwaZulu-Natal, Drakensberg, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. gurneyi
|
Binomiale naam | |
Promerops gurneyi Verreaux, 1871
|
Die Rooiborssuikervoël (Promerops gurneyi) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël by lappe blommende proteas en aalwyne. Sommige beweeg in die winter na laer hoogtes. Die voël is 23 – 29 cm groot en weeg 24 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Gurney's Sugarbird.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Promerops gurneyi. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Promerops gurneyi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)