13 Julie
Voorkoms
<< | Julie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
Al die dae |
13 Julie is die 194ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (195ste in skrikkeljare). Daar volg nog 171 dae in die res van die jaar.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 1565 – Ugo Boncompagni (later Pous Gregorius XIII) word die pouslike gesant na Spanje.
- 1643 – Pous Urbanus VIII stel 17 nuwe kardinale aan, waaonder Achille d'Estampes de Valençay, ridder van die Orde van Malta.
- 1900 – Tweede Vryheidsoorlog: Op 'n krygsberaad onder hoofkommandant Christiaan de Wet besluit die Boere om uit die Brandwaterkom pad te gee voordat hulle vasgekeer word.
- 1980 – Quett Masire volg Seretse Khama op as President van Botswana.
- 2014 – Duitsland se nasionale sokkerspan wen die 20ste Sokker-Wêreldbekertoernooi in Brasilië, die eerste keer in 24 jaar.
- 2024 – Die voormalige Amerikaanse president Donald Trump word beseer in 'n sluipmoordpoging tydens 'n Republikeinse veldtogsaamtrek naby Butler, Pennsilvanië.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 100 v.C. – Julius Caesar, Romeinse generaal en staatsman († 44 v.C.).
- 40 – Gnaeus Iulius Agricola, Romeinse generaal († 93).
- 1590 – Emilio Bonaventura Altieri (later Pous Clemens X) († 1676).
- 1805 – William Robertson, Skotsgebore Suid-Afrikaanse kerkleier († 1876).
- 1862 – Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland, jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj († 1879).
- 1895 – Sidney Blackmer, Amerikaanse akteur († 1973).
- 1908 – Garfield Todd, Eerste minister van Suid-Rhodesië († 2002).
- 1909 – Souphanouvong, President van Laos († 1995).
- 1916 – Gawie Cillié, Suid-Afrikaanse komponis († 2000).
- 1924 – Carlo Bergonzi, Italiaanse opera tenoor († 2014).
- 1927 – Simone Veil, Franse en Europese staatsvrou († 2017).
- 1940 – Jeanne Goosen, veelsydige Suid-Afrikaanse skryfster († 2020).
- 1942 – Harrison Ford, Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger.
- 1949 – Dene Smuts, Suid-Afrikaanse tydskrifredakteur en parlementslid († 2016).
- 1965 – Hannes Strydom, Springbokrugbyspeler († 2023).
- 1974 – Jarno Trulli, Formule Eenrenjaer van Italië.
- 1988 – Steven R. McQueen, Amerikaanse akteur.
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 939 – Pous Leo VII, 126ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1774 – Otto II. Freiherr von Münchhausen, Duitse plantkundige (* 1716).
- 1793 – Jean-Paul Marat, Franse rewolusionêr (* 1743).
- 1865 – Willem Cornelis Janse van Rensburg, 2de President van die Zuid-Afrikaansche Republiek (* 1818).
- 1948 – Antonie Kock, regter van die Zuid-Afrikaansche Republiek (* 1869).
- 1954 – Frida Kahlo, Meksikaanse skilder (* 1907).
- 1970 – Leslie Groves, luitenant-generaal in die Amerikaanse Leër en projekbestuurder van die Manhattan-projek (* 1896).
- 1980 – Sir Seretse Khama, eerste president van Botswana; sterf aan kanker van die pankreas (* 1921).
- 2011 – Al Debbo, Suid-Afrikaanse akteur, komediant en sanger (* 1924).
- 2014 – Nadine Gordimer, Suid-Afrikaanse skryfster en Nobelpryswenner vir Letterkunde in 1991 (* 1923).
- 2014 – Lorin Maazel, Amerikaanse dirigent, violis en komponis (* 1930).
- 2016 – Bernardo Provenzano, Italiaanse mafioso (* 1933).
- 2020 – Grant Imahara, was 'n Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie-aanbieder (* 1970).
- 2020 – Zindziswa Mandela, politikus en derde dogter van Nelson Mandela (* 1960).
- 2024 - Shannen Doherty, Amerikaanse aktrise (* 1971).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met 13 July. |