R. Walter Cunningham
Voorkoms
R. Walter Cunningham | |
---|---|
R. Walter Cunningham in September 1964 | |
Gebore | Ronnie Walter Cunningham 16 Maart 1932 |
Sterf | 3 Januarie 2023 (op 90) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder, vegvlieënier, fisikus |
Eggenoot | Lo Ella Irby (1956–?; geskei, twee kinders) |
Kinders | onder andere Brian Cunningham |
Ouer(s) | Walter W. Cunningham (vader) |
Ronnie Walter Cunningham (16 Maart 1932 – 3 Januarie 2023) 'n kolonel in die Amerikaanse Marinierskorps, beter bekend as Walter Cunningham, was 'n Amerikaanse ruimtevaarder.
In 1968 was hy deel van die bemanning van Apollo 7; hy was die vlieënier van die Apollo-maanmodule. Hy was die derde burgerlike ruimtevaarder naas Neil Armstrong en Elliot See en is gewerf as deel van die Ruimtevaardergroep 3-inname. Hy was ook 'n vegvlieënier, fisikus, entrepreneur en waagkapitalis.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie R. Walter Cunningham.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) "Walter Cunningham". Encyclopædia Britannica. Besoek op 14 Januarie 2023.
- (en) R. Walter Cunningham in die Internet-rolprentdatabasis