Apollo 7

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Apollo 7 bemanning besig met die eerste TV uitsending uit die ruimte

Apollo 7 was die eerste bemande ruimtevlug van die Apollo-program en was ook die eerste bemande ruimtevlug na die Gemini XII sending in November 1966. Apollo 7 is op 11 Oktober 1968 gelanseer en die bemanning het op 22 Oktober 1968 veilig in die water geplons. Die bemanning was as volg: bevelvoerder Walter M. Schirra, senior vlieënier en navigator Donn F. Eisele en vlieënier/stelsel ingenieur R. Walter Cunningham.


Voorafgegaan deur:
Apollo 6
Apollo-program Opgevolg deur:
Apollo 8