Richard F. Gordon
Voorkoms
Richard F. Gordon | |
---|---|
Gebore | Richard Francis Gordon Jr. 5 Oktober 1929 |
Sterf | 6 November 2017 (op 88) San Marcos, Kalifornië |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
Webwerf | dickgordon.com |
Richard Francis "Dick" Gordon Jr. (5 Oktober 1929 – 6 November 2017;[1] Kaptein, Amerikaanse Vloot), was 'n Amerikaanse vlootoffisier en toetsvlieënier, chemikus en Nasa-ruimtevaarder. Hy is met die Ruimtevaardergroep 3 inname gekeur en was ook deel van Gemini 11. Hy is een van slegs 24 persone wat na die maan gevlieg het; hy was die bevelvoerder van Apollo 12 se beheermodule.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Remembering Dick Gordon" (in Engels). Nasa. 7 November 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2020. Besoek op 9 November 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Richard F. Gordon.
- (en) Richard F. Gordon in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) Amptelike webwerf