Rihanna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rihanna
Rihanna Cologne 2013 03.jpg
Rihanna tydens 'n optrede in Keulen (2013)
GeboortenaamRobyn Rihanna Fenty
Geboorte20 Februarie 1988 (1988-02-20) (30 jaar oud)
Saint Michael (Barbados)
Beroep(e)sangeres, liedjieskryfster, aktrise, mode-ontwerper
Genre(s)R&B, pop, reggae, hip hop, dance
Instrument(e)stem
Aktiewe jare2004–onlangs
EtiketteDef Jam, SRP
Webwerfrihannanow.com
AssosiasiesChris Brown, Drake, Eminem, Jay-Z, Ne-Yo
Portal.svg Musiekportaal

Robyn Rihanna Fenty (gebore 20 Februarie 1988), beter bekend onder haar verhoognaam Rihanna (/riˈɑːnə/ ree-AH-nə of /riˈænə/ ree-AN-ə[1]), is 'n sangeres-liedjieskryfster, aktrise en mode-ontwerper. Sy is in Saint Michael op Barbados gebore en het in Bridgetown groot geword. Rihanna het 7 Grammy-toekennings gewen en na raming sowat 100 miljoen albums verkoop.[2]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Music of the Sun (2005)
  • A Girl like Me (2006)
  • Good Girl Gone Bad (2007)
  • Rated R (2009)
  • Loud (2010)
  • Talk That Talk (2011)
  • Unapologetic (2012)
  • "ANTI" (2016)

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • Bring It On: All or Nothing (2006)
  • Battleship (2012)
  • This Is the End (2013)
  • Home (2014)

Toere[wysig | wysig bron]

  • Rihanna: Live in Concert Tour (2006)
  • Good Girl Gone Bad Tour (2007–2009)
  • Last Girl on Earth Tour (2010–2011)
  • Loud Tour (2011)
  • Diamonds World Tour (2013)

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]