Roland Trimen
Voorkoms
Roland Trimen | |
Gebore | Londen, Engeland | 29 Oktober 1840
---|---|
Oorlede | 25 Julie 1916 (op 75) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Vakgebied | Biologie |
Instelling(s) | Royal Society |
Alma mater | King's College School |
Toekennings | Darwin-medalje (1910) |
Roland Trimen (1840 – 1916) was 'n Britse natuurkundige. Hy is Engeland gebore en arriveer in 1860 in die Kaap. Hy wy 'n jaar aan studie en versameling van skoenlappers. Sy ontdekkings is deur die Britse Museum gepubliseer. Hy het gewerk as die kurator van die Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad en het baie oor insekte geskryf.
Bron
[wysig | wysig bron]- Rosenthal, Eric, Ensiklopedie van Suidelike Afrika
- They apply the sciences... In: Lantern. Tydskrif vir Kennis, Kuns en Kultuur. Jaargang 26, nr. 3, September 1980
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikispecies het meer inligting verwant aan Roland Trimen