Suid-Afrikaanse Museum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Suid-Afrikaanse Museum
'n Beeld van die museum.
Die voorkant van die museum

Ander name (en) Iziko South African Museum
Plek Kaapstad
Land Suid-Afrika
Openingsjaar 1825
Tipe museum Dierkunde, paleontologie, argeologie
Webtuiste www.iziko.org.za
Suid-Afrikaanse Museum

Die Suid-Afrikaanse Museum (Engels: Iziko South African Museum) is 'n natuurhistoriese museum in Kaapstad, Suid-Afrika. Die museum is in 1825 gestig en het in 1897 na sy huidige ligging in Queen Victoria-straat verhuis. Afkortings vir die museum is: SAM, SAMC en SAMCT.

Die versamelings bestaan uit fossiele van byna 700 miljoen jaar oud tot insekte en visse. Een van die groot versamelings is van vlinders.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: 33°55′44″S 18°24′54″O / 33.92889°S 18.41500°O / -33.92889; 18.41500