Roman (vis)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooi Roman
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Sparidae
Genus: Chrysoblephus
Spesie: C. laticeps
Binomiale naam
Chrysoblephus laticeps
Valenciennes, 1830

Die roman (Chrysoblephus laticeps) is 'n vis wat endemies is aan die kus vanaf Kaapstad tot by Port St. Johns. Die gemiddelde grootte van die vis is 30 cm, maar kan tot 50 cm/4.2 kg groot word. Die vis is oranje van kleur met 'n wit streep oor die rug en die kieue van die vis. Die vis staan ook bekend as die Rooi roman.

Hulle leef in rotsriwwe in water van 5 tot 100 m diep. Die onvolwasse vissies leef in beskutte water. Die vis is 'n gewilde hengelvis en word selde van die land af gevang.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]