Rooiborssperwer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rooiborssperwer
'n Rooiborssperwer nadat dit iets in die namiddag gevang het, in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
(of Accipitriformes, q.v.)

Familie: Accipitridae
Genus: Accipiter
Spesie: A. rufiventris
Binomiale naam
Accipiter rufiventris
Smith, 1830

Die Rooiborssperwer (Accipiter rufiventris) is 'n algemene standvoël wat voorkom in woude en plantasies in Suider-Afrika veral in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en die Drakensberg. Die voël is 30 – 38 cm groot, weeg 105 - 210 g met 'n vlerkspan van 65 – 70 cm. In Engels staan die voël bekend as Rufous-breasted Sparrowhawk.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Accipiter rufiventris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.