Rooiruggraspadda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooiruggraspadda
Plain Grass Frog (Ptychadena anchietae) with lateral sacs inflated (13760742813).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. anchietae
Binomiale naam
Ptychadena anchietae

Die rooiruggraspadda (Ptychadena anchietae) is 'n padda kom voorkom in die Limpoporiviervallei van Suid-Afrika. Hulle vreet hoofsaaklik insekte. Die padda is 4 – 5 cm lank en leef in vleie en vogtige grasveld. Die padda is vaartbelynd met 'n puntige snoet. Die rug is effens baksteenrooi en die pens is ligter van kleur terwyl die oë donker is. Die agterpote is lank en dun met die tone effens geweb. Die padda is bekend vir sy springvermoë.

Bron[wysig | wysig bron]