Rooivygie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooivygie
Lampranthus coccineus.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Lampranthus coccineus

Die Rooivygie (Lampranthus coccineus) is 'n blomplant wat in die lente blom. Dit is 'n vinnige groeiende rankerige plant met klein, vlesige blare en blink, helderrooi blomme wat net op sonskyndae oopgaan. Daar is baie ander verwante spesies. Die plant verkies vol son en min water.

Bron[wysig | wysig bron]