Wartburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wartburg
Wartburger Hof Hotel
Wartburger Hof Hotel
Ligging van Wartburg op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Wartburg
Wartburg
 Wartburg se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°25′59″S 30°34′28″O / 29.43306°S 30.57444°O / -29.43306; 30.57444Koördinate: 29°25′59″S 30°34′28″O / 29.43306°S 30.57444°O / -29.43306; 30.57444
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distrik UMgungundlovu
Munisipaliteit uMshwathi
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,89 km²  (0,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 906
 - Digtheid 479/km² (1 240,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 67.5%
 • Indiër/Asiër 4.9%
 • Kleurling 1.2%
 • Swart 26.4%
Taal (2011)[1]
 • Engels 45.6%
 • Zoeloe 22.7%
 • Afrikaans 9.5%
 • Ander 22.3%
Poskode (strate) 3233
Skakelkode(s) 033/032

Wartburg is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 10 km suidoos van New Hanover en het as 'n sendingstasie ontstaan. Die dorpie is vernoem na die Wartburgkasteel in Thüringen, Duitsland.

Distrik[wysig | wysig bron]

Werktuie wat dateer uit die middel- en laat-steentydperk en ystertydperk is in 'n grot naby die dorp ontdek. Die grot word die Holly-skuiling genoem ter ere van die eienaar van die plaas. Die Wartburg Kirchdorf School skool is hier naby.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Wartburg". Sensus 2011.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]