Saagtandsuikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Saagtandsuikerbos
Protea holosericea S-0125 415.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. holosericea
Binomiale naam
Protea holosericea
(Salisb. ex Knight) Rourke
Sinonieme
  • Erodendrum holosericeum Knight
  • Protea patens R.Br.
  • Scolymocephalus patens (R.Br.) Kuntze

Die Saagtandsuikerbos (Protea holosericea) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Sawedge-piek op die Keeromsberg. Die struik groei feitlik regop en word 1.2 m hoog en blom van September tot Oktober.

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op die droë, boonste berghellings op hoogtes van 1 200 - 1 300 m.

In Engels staan dit as die Sawedge Sugarbush bekend. Mense wat die plant se blomme gepluk het, het veroorsaak dat die plant amper uit gesterf het in die 1970's.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]