Saitama

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Saitama

さいたま市
Stad
Saitama city montage.jpg
Vlag van Saitama
Vlag
Wapen van Saitama
Wapen
Ligging van Saitama in die Saitama-prefektuur
Ligging van Saitama in die Saitama-prefektuur
Saitama is in Japan
Saitama
Saitama
Ligging van Saitama in Japan (in rooi)
Koördinate: 35°51′41″N 139°38′44″O / 35.86139°N 139.64556°O / 35.86139; 139.64556
LandVlag van Japan Japan
StreekKantō
PrefektuurFlag of Saitama Prefecture.svg Saitama
Regering
 • BurgemeesterHayato Shimizu
Oppervlak
 • Totaal217,43 km2 (83,95 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 324 854
 • Digtheid6 100/km2 (16 000/vk. myl)
TydsoneUTC+09:00 (Japan Standaardtyd)
BoomZelkova serrata
Webwerfcity.saitama.jp

Saitama (Japannees: さいたま市, [saꜜitama]) is 'n stad met 1 324 854 inwoners (2021) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Hayato Shimizu. Die oppervlakte is 217,43 km². Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]