Selena Gomez

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
SelenaGomezLogo.png
Selena Gomez - Walmart Soundcheck Concert.jpg
Selena Gomez in 2012
Geboortenaam Selena Marie Gomez
Geboorte 22 Julie 1992 (1992-07-22) (25 jaar oud)
Texas, USA
Genre(s) Popmusiek, dansmusiek, poprock
Etikette Hollywood Records
Webwerf [1]
Assosiasies Justin Bieber, Demi Lovato, Miley Cyrus, Selena
Selena Gomez Signature.png
Portal.svg Musiekportaal

Selena Marie Gomez (gebore 22 Julie 1992 in Grand Paire, Texas, VSA) is 'n Amerikaanse sangeres, aktrise en modeontwerpster. Sy het bekend geword vir haar rol as Alex Russo in die Disney-sitkom Wizards of Waverly Place. Gomez speel ook in verskeie rolprente en het gasrolle in 'n aantal TV-reekse gespeel. Sy het verskeie albums saam met haar musiekgroep, Selena Gomez & the Scene opgeneem. Sy het ook haar eie klerereeks, Dream Out Loud, en doen graag vrywilligerswerk. Sedert 2008 is Gomez 'n UNICEF-ambassadeur, die jongste ambassadeur wat UNICEF tot dusver gehad het. In Mei 2012 loods se haar eerste parfuum, "Selena Gomez: The Debut Fragrance".

Diskografie[wysig | wysig bron]

Selena Gomez[wysig | wysig bron]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Selena Gomez and The Scene[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]